BELANGRIKE VCHO SEMINAAR OP DINS. 27 APRIL 2004 IN PRETORIA

"CHRISTELIKE ONDERWYS NA 2004: Wat kan nog daarvan tereg kom?

--- Aangebied deur die VCHO in die Kerksentrum van die Gereformeerde Kerk, Rietvallei, Erasmuskloof, Pretoria. (Digby Waterkloof Hoėrskool.)

Koste R50 per persoon - verversings ingesluit.

Navrae : Dr Hoffman 051-448 9160 / 64

Verbondsouers en onderwysers word in besonder uitgenooi. Kom neem deel aan die bespreking, maak u bydrae en lug u mening.

PROGRAM: DINS. 27 APRIL 2004 07:30 vir 08:00 tot 13:00

07:30 - 08:00 Registrasie

08:00 Opening

08:30 'n Evaluering van staatkundige verwikkelinge, met verwysing na onderwys in die besonder ---- mnr Leendert van Oostrum

09:10 Faktore wat die nasionale en privaat-onderwys se lewensvatbaarheid in 2004+ sal bepaal - 'n Geostrategiese ontleding ----- dr Chris Jordaan

09:50 Wat word gedoen om Christelike onderwys op gereformeerde grondslag te bevorder ----- ds Wicus Buys

10:30 - 10:50 Verversings

10:50-12:20 Die intergeloofs-kaping van godsdiens in die onderwys: 'n terugskouing - 'n videogesteunde voordrag

---- mnr Sarel van der Merwe

12:20-12:50 Paneelbespreking

12:50-13:00 Sluiting

www.vcho.co.za 051 448 9160 / 051 448 4464 Faks: 051 448 4669

InnoTech Dynamics Web-Ontwerp InnoTech Dynamics Web Design