Note for English speakers: This manual version of the form is available in the Afrikaans language only.
You may want to refer to the Electronic form regarding English terminology.
Die meeste velde op hierdie vorm kan op die rekenaar ingevul word voordat die vorm gedruk word.
(Dan kan mens seker maar net sowel die elektroniese vorm gebruik - en jouself die rekenwerk spaar!)
Dankie vir u moeite om die vorm te voltooi en in te dien.