Waterbok Wildpark Gastetuistes

Omgewing

Akkomodasie

Etes

Tariewe

Kontak-inligting

Soek

English

Pad-aanwysings

Verblyf-aansoek

Verblyfvoorwaardes

PDF Dokumente

Jammer - GEEN besprekings tot verdere kennisgewing nie

Kom ontspan in die natuur weg van die gedrang
tussen jou eie mense

Oornag - Naweke - Vakansies

Kom bly veilig en rustig by ons!

Kontak ons nou ook vir huise te koop in Kleinfontein-wildpark.

 Kyk asb ondertoe vir besonderhede.

Spesiale Aanbiedings

•  HUIS TE KOOP in Kleinfontein wildpark: 4 s/k argiteksontwerpte huis met 4 badkamers. Formele dorpstigting in proses. Maak 'n aanbod.

•  HUIS TE KOOP: 3 slaapkamer, 2 badkamer, 3 motorhuise. Formele dorpstigting in proses. Maak 'n aanbod.

•  Ruim twee-slaapkamer en een-slaapkamer woon­eenhede

•  Elke eenheid het 'n privaat kombuis en woonkamer en 'n badkamer vir elke slaapkamer.

•  Onderdak uitsig-stoep en braaigeriewe

•  Enkele minute vanaf die oostelike voorstede van Pretoria

•  Maklik bereikbaar vanaf die Oos-Rand en internasionale lughawe

•  Geleë binne wildheining van Kleinfontein Wildpark veiligheidsgebied

•  Toegangspoort met 24 uur toegangsbeheer

Foto-album

http://www.waterbok.co.za/Waterbok%20GasteTuiste/WildparkbewareaJC.htm

Wildpark-Bewarea

Hierdie webwerf

Besoeke sedert 2006-07-16:

InnoTech Dynamics Web-Ontwerp InnoTech Dynamics Web Design