Waterbok Wildpark-Gastetuistes

Tuisblad

Omgewing

Akkommodasie

Etes

Kontak-inligting

Soek

English

Pad-aanwysings

Verblyf-aansoek

Verblyfvoorwaardes

PDF Dokumente

Tariewe

Baie billike selfsorg-tariewe

Kom oornag vir minder as R150* per persoon per nag vir meer as 3 dae

Ten volle toegeruste selfsorg wooneenhede

Bring net jou eie te ete en te drinke

Selfhelp-etes en kruideniersware is beskikbaar indien vooraf gereël.

Akkommodasie

SUPER spesiale aanbod: Slegs R195 pp vir eerste 30 bespreking vir beperkte tyd!

Spesiale vakansie-aanbod *
Vir vier en meer nagte, ten volle vooruit betaalbaar buite spitstyd

(Pryse per woon-eenheid per dag, - selfsorg, linne nie ingesluit nie)

Tipe woon-eenheid Ander vertrekke
in eenheid
Getal persone
(Maksimum)
Bedrag
R
Een slaapkamer Woonkamer/kombuis, badkamer 2 290
Twee-slaapkamer Woonkamer/vol kombuis, 2 badkamers 4 490
< <
Dag-tariewe (Spitstyd)
Per persoon per dag  - selfsorg, linne ingesluit
Tydperk Bedrag
R    /  $
Minimum
deposito
Enkel dae R490 / $75 50%
- mits vol vooruit betaal met elektroniese oordrag R450 / $70 100%
Vra vir spesiale plaaslike tarief vir sommige
trouplekke ('venues'), hospitale ens R290
100%
(Tariewe geld vir dubbelkamers.)
Bybetaling vir enkelkamer: R150 100%
Ander Kostes
R
Linne: Een stel gratis. Vervang (p.p.) 100
Matras-beskermer (waterdig, per bed) 30
Kluis-geriewe Gratis
Verlore sleutel (vervanging van slot) 300
Admin-kostes nie terugbetaalbaar nie by
  tydige kansellasie van besprekings

200

Passende PDF: 2009-10-18        

Besprekings

InnoTech Dynamics Web-Ontwerp InnoTech Dynamics Web Design

Bo