Alhoewel alle eenhede ten volle toegerus is vir self-bediening en jy jou eie eet- en drinkgoed kan voorsien, bied ons 'n gerieflike, waarde-vir-geld, selfhelp-ontbyt aan teen 'n nominale bedrag.
Reël asseblief ten minste een dag voor aankoms met ons indien u ontbyt benodig.
Kruideniersware en ander etes kan verskaf word teen 'n koste soos ooreengekom indien vooraf gereël.