| Waterbok Gastehuise (Edms) Bpk |
Pos-adres:
Posbus 70166
Die Wilgers
0041
|
Fisiese adres:
Swartwitpens,
Kleinfontein Wildpark
|
Foon
Mobiel
Faks
E-pos |
012 802 1644
083 637 3470
088012 802 1644
|
| Webtuiste: http://waterbok.co.za |
Direkteure: Dr BJE van Tonder, Me R van Tonder
Maatskappyregistrasienr: 2002/015373/07 |
|
| Navrae en Besprekings |
Rina
Weeksdae na 15:00
en naweke
Ben |
083 778 4605
012 802 1644
083 637 3470 |
| Ook per faks of e-pos |
|
Kyk asseblief na ons Verblyfvoorwaardes
Ons benodig al die inligting soos op die Verblyf-aansoekvorm uiteengesit.
Dien die verblyf-aansoek verkieslik direk elektronies in. 'n Faks of e-pos met al die inligting is egter ook aanvaarbaar.
Besprekings kan net bevestig word na ontvangs van die verlangde deposito.
Betalings word slegs per bank-inbetaling, kontant, of bank-gewaarborgde tjek aanvaar (jammer, geen kredietkaarte nie).
'n Bewys van direkte inbetaling moet asseblief per faks of e-pos deurgestuur word.
| Bank-besonderhede |
Bank
Tak
Takkode
Tjekrekening nr. |
Standard Bank
Lynnwoodrif
012 445
0 1334 2266 |
|
|
Ongelukkig kan ons slegs terugbetaling by kansellasies oorweeg mits dit skriftelik (per faks of e-pos) ten minste 14 dae voor die bespreekte dag van aankoms ontvang word.
Bank- en administrasiekoste soos op die tariewe-blad gepubliseer is nie terugbetaalbaar nie.
| Aankoms |
|
Skakel asseblief op dag van aankoms voor 10:00 om tyd van aankoms te bevestig sodat hektoegang en sleutelreëlings gefinaliseer kan word
Toon asseblief U ID-dokument of paspoort by aankoms.
Wildpark reëls geld - GEEN troeteldiere word toegelaat nie.
Reg van toegang voorbehou.
Toegang tot en gebruik van alle wildpark fasiliteite is onderhewig aan die bepalings van die reglement van Kleinfontein Wildpark / KBK. [www.kleinfontein.net]
|
|
|
Help ons asseblief om die Webwerf te verbeter en goggas uit te kry
Tree in verbinding met die Webmeester:
E-pos: