Waterbok Wildpark GasteTuiste

Tuisblad

Omgewing

Etes

Tariewe

Kontak-inligting

Soek

English

Pad-aanwysings

Verblyf-aansoek

Verblyfvoorwaardes

PDF Dokumente

Jammer - geen verdere besprekings tot verdere kennisgewing. Akkommodasie

'n Genotvolle ervaring

Oornag - Naweke - Vakansies

Puik Gehalte Uitstekend-Toegeruste Verblyf-geriewe

Kom oornag in ons omvattend-toegeruste woon-eenhede
- elk met privaat kombuis, woonkamer en 'n badkamer vir elke slaapkamer!

Elke eenheid beskik ook oor oudio-visuele toerusting vir u gerief.

'n Internet-verbinding is op die perseel beskikbaar.

Onderdak uitsig-stoep en braaigeriewe

Waterbok Wildpark GasteTuiste vir Puik Akkommodasie

'n Ware tuiste weg van jou huis!

Klik hier vir foto-album

Welkom!

Privaat toegeruste ruim twee-slaapkamer en een-slaapkamer woon­eenhede met 'n badkamer vir elke slaapkamer.

Televisie en klankstelsel met CD- en DVD-speler in woonkamer

Twee badkamers in twee-slaapkamer eenhede, een met 'n stort en een met 'n bad

Toegeruste kombuis met yskas, mikrogolfoond, braaipan, en so meer.
Vier-plaat stoof met oond in elke 2-slaapkamer eenheid.

Breekware en linne word voorsien

Vergewis uself ook asseblief van ons Maaltye en Tariewe

Besprekings

Klik hier vir foto-album

Ontspan

Woon

Klik hier vir foto-album

Klik op enige van die foto's om 'n groter weergawe te sien en om na meer foto's in die foto-album te kyk.

Belangrik: 'n Webblaaier wat standaarde voldoende ondersteun word benodig om na die albums te kan kyk.

Wenk: Voordat u besluit om 'n skuifievertoning te kies -
Klik op "Kiesblad", dan "Portaal", dan "Inligting" en lees die inligting oor skuifievertonings en webblaaiers op die inligting-blad.
Die Foto-toer omvat 'n reeks vertonings wat al die hoofstukke in die foto-album insluit. (Klik op die [+] knoppie links onder in die venster om die vertoning-beheerstaaf te aktiveer.)

Rus

Klik hier vir foto-album

Foto-toer

Klik hier vir Foto-toer

Bladsy bokant

InnoTech Dynamics Web-Ontwerp InnoTech Dynamics Web Design